Saturday 13 August 2011

Untitled

Onthou julle nog dié een? Ek was nog op 'n stadium besig daarmee, kliek hier om te sien hoe dit gelyk het. Wel, nou is dit klaar. Ek hou van die lug en die maan. Die mates is 84cm x 59cm.

Remember this one? I was with it at one stage, click here to see how it looked like. Well, now it's finished. I love the sky and the moon. The size is 84cm x 59cm.

Posted by Picasa

No comments:

Post a Comment