Hierdie is een van my abstrakte werke wat ek in 'n werkswinkel gemaak het. Dit is akriel op
canvas, met
gold leave ook in. Die grote is 46cm x 35cm. Hang in Brackenfell.
This is one of my abstract work. Acrylic on canvas, with gold leave. The size is 46cm x 35cm. Hang's in Brackenfell.